Ons Eie
|
|
|
|
Artikels
Die landboutydskrif van eerste keuse.
Ons Eie is die Suidwes Groep se amptelike tydskrif. Dit is 'n A4 hoë gehalte
tydskrif wat kwartaalliks aan aandeelhouers, ekonomies aktiewe boere, sakemanne,
landboukundiges, opvoedkundige inrigtings en biblioteke versprei word. Dit bevat
Afrikaanse en Engelse aktuele en tegniese artikels wat volgens 'n jaarliks vasgestelde
program na aanleiding van die seisoensaktiwiteite van die boere in die tradisionele
Suidwes-gebied versprei word. Die oplaag is 8 000.
Redakteur: Adri Theron
Posbus 5, Leeudoringstad, 2640
Tel: 018 581 1133
Faks: 018-581 1511
E-pos:
adrit@suidwes.co.za