Nuusflits: Tussentydse Finansiële Verslae: 31 Okt 2011 – Suidwes Beleggings Bpk kliek hier *    Suidwes Beherend Bpk kliek hier *   Mediaverklaring: Nuwe Besturende Direkteur kliek hier *   Nuusflits: Suidwes Jaarverslag 2011 kliek hier *
Suidwes
Soek

Ons Eie - Oor Suidwes Groep

Ons Eie | Tariewe | Oor Suidwes Groep | Skedule | Artikels

In ons gebied word die volgende tipes boerderye beoefen:

Bees, skaap, wild, grondbone, witmielies, sonneblom, geelmielies, koring, groente, droë bone. Heelwat akkerbou vind onder besproeiing plaas.

Area

Suidwes Area

LET WEL: Die donkerder-ingekleurde gebiede verteenwoordig die gebiede waar Suidwes tans aktief is. Die gebiede in ligte groen verteenwoordig gebiede waar van Suidwes se aandeelhouers gevestig is - as gevolg van aktiwiteite in die verlede (waaruit die Maatskappy hom in die verlede onttrek het) aldaar. Ons Eie word aan al Suidwes se aandeelhouers en aktiewe klante, sowel as verskaffers van die Maatskappy, opleidingsinstansies en advertensieagentskappe versprei.