Nuusflits: Tussentydse Finansiële Verslae: 31 Okt 2011 – Suidwes Beleggings Bpk kliek hier *    Suidwes Beherend Bpk kliek hier *   Mediaverklaring: Nuwe Besturende Direkteur kliek hier *   Nuusflits: Suidwes Jaarverslag 2011 kliek hier *
Suidwes
Soek

Suidwes Plaagbeheer

Onder die vaandel van Suidwes Graan lewer Suidwes Plaagbeheer die volgende dienste en produkte teen onoortreflike markverwante pryse en met uitstekende klantediens ten opsigte van plaagbeheermiddels en die behandeling van insekte - in die volgende omgewings:

  • Woon- en gastehuise
  • Grasdakke en lapa's
  • Restaurante en slaghuise
  • Melk- en perdestalle
  • Hoender- en varkhokke
  • Silo's, meulens en dopfabrieke
  • Arbeidershuise
  • Krale
  • Winkels
  • en nog vele meer

Dienste sluit onder andere in:

  • skuurhigiëne, beroking van grondbonestapels, veevoer- en graanprodukte asook strukture, meubels en houtrame;
  • onkruidbeheer word ook met sukses toegepas in areas soos besigheidspersele, sekuriteitsomheinings, wildomheinings, sypaadjies en plaveisels;
  • termietbehandeling in tuine, woonhuise en ander strukture is nog 'n diens waarop Suidwes Plaagbeheer die lewe vir sy klante makliker wil maak; en
  • Suidwes Plaagbeheer kan jou ook bystaan met die suksesvolle beheer van rotplae in en om besigheidspersele, pakhuise, stalle en store.
  • ontbossing

Vir navrae en/of 'n kwotasie, kontak gerus vir:

Dries van der Linde
082 805 1698, (018) 596-1300
driesvdl@suidwes.co.za

Chris Kotze
082 801 4595, 018 596 1300
chrisk@suidwes.co.za

Suidwes Plaagbeheer
Suidwes Plaagbeheer
Suidwes Plaagbeheer
Suidwes Plaagbeheer
Suidwes Plaagbeheer
Suidwes Plaagbeheer