Nuusflits: Tussentydse Finansiële Verslae: 31 Okt 2011 – Suidwes Beleggings Bpk kliek hier *    Suidwes Beherend Bpk kliek hier *   Mediaverklaring: Nuwe Besturende Direkteur kliek hier *   Nuusflits: Suidwes Jaarverslag 2011 kliek hier *
Suidwes
Soek

Ons Eie - 2011 Tariewe

Ons Eie | Tariewe | Oor Suidwes Groep | Skedule | Artikels

Ons Eie Februarie, April, Julie, September en November 2011

(BTW ingesluit)

Kontak asseblief die redakteur vir pryse sonder BTW

Tariewe
Binne voor R14 187.30
Agterblad buite R14 221.50
Derde blad volkleur in inhoudsopgawe R8 367.60
DPS binne voor R25 439.10
DPS middelblad R26 282.70
DPS enige plek R25 005.90
DPS spesifieke plek R27 553.80
Halfblad DPS volkleur R15 321.60
Volblad volkleur R12 899.10
Halfblad volkleur R8 789.40
Derde blad volkleur R7 928.70
Kwartblad volkleur R4 275.00
Banner volkleur R3 260.40
Halfblad DPS swart en wit R9 946.50
Volblad swart en wit R9 216.90
Halfblad swart en wit R5 244.00
Derde blad swart en wit R3 722.10
Kwartblad swart en wit R2 701.80
Banner swart en wit R2 126.10
Per ekstra kleur R1 413.60
Insetsels R3 260.40
Kleinadvertensies
1/8 blad volkleur R2 308.50
1/16 blad volkeur R1 168.50
1/8 blad swart en wit R1 692.90
1/16 blad swart en wit R855.00
Met raampie/grafiese voorstellings(6 X 3cm) R524.40
30 woorde (gewone tikskrif,sonder raam ens.)(6 X 2cm) R410.40

Redaksionele advertensie: 25% minder as advertensie

Redaksioneel plus advertensie: 1 & 1/2 prys van advertensie

Let Wel:

  1. Alle adverteerders, hetsy of hulle advertensie vooruit bespreek is of nie, is onderworpe aan 'n verhoging in advertensietariewe.
  2. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige afwyking in die gehalte van 'n advertensie nie.
  3. Skriftelike plasingsopdragte is 'n voorvereiste vir die plasing van advertensies - geen mondelinge plasingsopdragte word aanvaar nie.
  4. Advertensies word slegs in die aanvaarde vier kleure gedruk. Ons produksie agentskap sal vermengings daarvan vir spesiale kleure voorstel, maar geen kleure kan spesiaal vir die druk van 'n advertensie voorsien word nie. Indien die redakteur nie voor die finalisering van die spesifieke uitgawe se skedule in hierdie verband in kennis gestel word nie, sal die koste deur die adverteerder gedra word.
  5. Terme is streng 30 dae na faktuurdatum. Alle laat betalings sal rente dra bereken teen prima bankkoers plus 5%.